Guest Reviews 2017-05-23T20:25:13+00:00

19 November 2012

Louella Strydom

Want to add your review?

Please send your review to: info@dumanzilodge.co.za

On behalf of the members and friends that attended the Swartklip Pony Club “Year-end Function” … Thank you so much for a splendid and enjoyable evening. Your hospitality/effort and service was excellent.

Kind regards.
Louella Strydom

21 Julie 2016

Elsie en Johan

Want to add your review?

Please send your review to: info@dumanzilodge.co.za

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het gekom as gaste en huis toe gegaan as vriende. Ons sien vreeslik uit na ons volgende besoek xoxo.

Baie Groete.
Elsie en Johan

26 Februarie 2012

Werner en Natascha

Want to add your review?

Please send your review to: info@dumanzilodge.co.za

Ons wil net BAIE DANKIE se aan Dumanzi en die staff vir die onvergeetlike naweek. Ek en my aanstaande het dit baie geniet. Als was 200% en meer. Die vriendelikheid van almal het dit so exstra spesiaal gemaak. Wil ook dankie aan Joseph se vir die lekker quad bike ritte en vir al die informasie en kennis oor die diere. Aan Okkie, dankie dat jy ons so leker bederf het met die kosse wat jy voorberei het. Oom Boet en sy vrou se gasvryheid was van die boonste rakke. Die naweek was hopeloos te kort en SAL VERSEKER WEER KOM KUIER!!!.

Weereens baie dankie.
Werner en Natascha